Ben Stiller

Ben Stiller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Stiller in 2014

Geboortenaam Benjamin Edward Meara Stiller
Geboorte 30 November 1965 (1965-11-30)
New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, regisseur en draaiboekskrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ben Stiller (gebore 30 November 1965) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, regisseur en draaiboekskrywer van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente There's Something About Mary (1998), Zoolander (2001), Tropic Thunder (2008), en The Secret Life of Walter Mitty (2013). Stiller se vader, Jerry, was ook 'n noemenswaardige akteur.[1]

  1. "Veteraanakteur Jerry Stiller oorlede". Maroela Media. 11 Mei 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 11 Mei 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search